Modulekode | JMD 433 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Teoretiese begronding van Rekeningkunde; begrippe spesifiek tot Rekeningkunde; onderrig van Rekeningkunde in Suid-Afrika; assessering in Rekeningkunde; reflektiewe praktyke; analise van kurrikulum en beleidsdokumente, en instruktionele ontwerp van Rekeningkunde. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Mag slegs in die finalestudiejaar geneem word |
Kontaktyd | 4 lesing per week in Semeser 1 in Kwartaal 1, 4 lesing per week in Semeser 2 in Kwartaal 4 |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Onderwysbestuur en Beleidstud |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 en Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App